Thorn Tree Lodge
Luukse B&B en konferensie-akkommodasie in Pietermaritzburg, 5 minute van die CBD af. Drie kamerkategorieë met en-suite badkamers, DSTV en tee- en koffiefasiliteite.