Royston Hall
Bed en Ontbyt
Umtentweni
· 3.3km van Port Shepstone
Vanaf
R1,500
Hierdie Viktoraanse herenhuis-gastehuis aan die Laer Suidkus van Suid-Afrika bied nege kamers en 'n elegante honeymoon-suite. Dit lê binne sy eie klein natuurreservaat in hoë inheemse kussbos aangrensend aan die Umzimkulu-rivier, met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.
Slaap 14
Kinders welkom