Cederpeak
Cederpeak gasteplaas in die suidelike voetheuwels van die Cederberg, 170 km van Kaapstad. Ses akkommodasie-opsies met volledig toegeruste kombuise, kaggels en braaifasiliteite.