Askara Haus
Luukse boutique-akkommodasie in Silver Lakes Golf & Wildlife Estate, Pretoria-Oos. Agt oopplan-suites met gholfbaanuitsigte, ideaal vir naweek wegbreke of besigheidsreise.