Kolping Guest House
Bed and Breakfast en selfsorgakkommodasie in Durbanville met ruim, lugverkoelde kamers, swembad, bar, eetkamer, konferensielokale en 'n troukapel op die perseel.