INBLOEM Self Catering Guesthouse
Luukse selfsorg-akkommodasie in Dan Pienaar, Bloemfontein se hoëklas voorstad. Beskik oor 15 kamers in verskeie konfigurasies, geleë naby Preller Square se eet- en winkelmoglikhede.