Cottonwood Guesthouse Oasis
8-kamer gastehuis in Bloemfontein met unieke kamerdekor, private binnehowe en en-suite akkommodasie vir gesinne, paartjies en besigheidsreisigers.