Blaauw Village Luxury Guest House
Strandfront akkommodasie in Bloubergstrand aan Suid-Afrika se Weskus, 2 minute van die beroemde strande af, met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland.