Azamare
Luukse gastehuisakkommodasie aan die voet van die Twaalf Apostels in Camps Bay met Tafelberg- en see-uitsigte. Sewe kamers, 7 minute se stap na vermaak. Vol Engelse ontbyt en aandwyn.