Boulders Beach House
Twee akkommodasie-eenhede met see-uitsig: 'n 3-slaapkamer vakansiehuis vir 6 en 'n penthouse-uitkykwoonstel vir 4. Dekke wat om die gebou draai, volledige kombuise, 5 minute van Boulders Beach en die pinguïnkolonie.