Berghaven Wedding Venue & Self-Catering Cottages
Berghaven Wedding Venue and Self Catering Cottages is 'n familiebestierde akkommodasiebedryf in Champagne Valley, 'n Wêrelderfsiteplek in die Sentrale Drakensberg, 23km van Winterton af.