727 Church Home
Selfsorgakkommodasie in Clarens: 3-slaapkamerhuis vir 6 gaste en 1-slaapkamerwoonstel vir 2, albei met berguitsigte. Binne 5 minute se stap van die dorpsplein.