Wagondrift Lodge, Spa & Game Farm
Selfsorgverblyf op 'n malaria-vrye wildsfarm in die Cullinan-gebied, Pretoria. Huisdiervriendlik, ongeveer 100km van OR Tambo International Airport af, met 'n spa, gym, swembad en 'n keuse van chalets, huisies of luks-tente.