Ocean Hideaway
AA-gegradeerde seefront B&B en selfsorg-akkommodasie in Amanzimtoti op die Sapphire Coast, 26 km van Durban-sentrum af. Nege privaat eenhede met uitsigte oor die Indiese Oseaan, geskik vir besigheids- en ontspanningstoeriste.