Schoongezicht Guesthouse
Vierster-akkommodasie in Durbanville met ses kamers: Executive Suites, 'n familiekamer en luukse kamers. Bekend vir volledige ontbyte en professionele diens. Naby Kaapstad, die Wynlande en Bloubergstrand.