Kasa Nama
Kasa Nama bied selfverworgingsakkommodasie in Edgemead, 'n tuinstad-voorstad van Kaapstad. Die gastehuis het twee moderne flate wat geskik is vir sakereisigers, egpare, klein families en vakansiegangers.