See-More Guest House
See More Guest House in East London bied B&B en selfsorgverblyf in tropiese tuine met uitsig op die Indiese Oceaan aan die kus van die Oos-Kaap.