The Tree House
Ses selfsorg-eenhede op die rand van Elliot, Oos-Kaap, teen 'n bloekombos met die Slangrivier naby. Troeteldier-vriendelike akkommodasie met 'n restaurant op die perseel.