Duin in die Weg
Plaashuis
Sentraal Geelbospan
Duin in die Weg is 'n buitelugopvoedkundige sentrum in die Noord-Kaap aan die Oranjerivier wat akkommodasie bied vir skole, groepe en gesinne.