Pine Lodge Resort
Selfsorgakkommodasie met 46 kothuise aan die voet van die Outeniquaberge in George op die Tuinroete. Geskik vir paartjies, gesinne, groepe en geleenthede.