Protea Ridge
Protea Ridge is gemeenskapsgebaseerde, huislike akkommodasie by KwaNdengane-dorpie in Pondoland op Suid-Afrika se Wildekus, naby die Msikaba-riviermond.