Walter's Place Jongensfontein
Selfsorg-akkommodasie direk aan die strand in Jongensfontein, Wes-Kaap. Moderne dubbelverdieping rietdakhuis 10 km wes van Stilbaai met uitsig oor die see.