Annette GuestHouse
Sjarmante akkommodasie in Plattekloof, Kaapstad se noordelike voorstede, 15 minute van die stadssentrum af. Bied enkel-, dubbel- en gesinskamers met verskillende temas aan.