De Rust Caravan Park
Bekostigbare kampeerakkommodasie in die Big 5 Wildreservaat aan die Pienaarsrivier, 35 km van Pretoria. Staanplekke vir woonwaens, tente en motorhuise met krag en braai.