Kiekiebos Guest Farm
Kiekiebos Guest Farm bied twee karaktervolle, liefdevol gerestoureerde kothuise aan as akkommodasie op 'n werkende beesplaas in Hoekwil, Wilderness, op die Tuinroete, Suid-Afrika.