Holiday Stays

Bird Guesthouse

Gastehuis Vryburg · North West
Property / Building
Facade or entrance
Facade or entrance
Property / Building
Property / Building
Patio
Patio
Room 15 — Bed
Room 15 — Photo of the whole room
Room 15 — Coffee/tea facilities
Room 15 — Bathroom
Room 18 — Bed
Room 18 — Coffee/tea facilities
Room 18 — Photo of the whole room
Room 18 — Shower
Room 14 — Bed
Room 14 — Photo of the whole room
Room 14 — TV and multimedia
Room 14 — Bathroom
Room 16 — Bed

Oor

Geleë op die hoofroete van Gauteng via Vryburg, Kuruman, Kathu en Upington na Namibië. Die gesellige gastehuis bied al die fasiliteite vir 'n vreedsame en stil verblyf teen billike tariewe. Ons is naby winkelsentrums en restaurante geleë, in 'n veilige buurt.

Akkommodasie

Geleë op die hoofroete van Gauteng via Vryburg, Kuruman, Kathu en Upington na Namibië. Die gesellige gastehuis bied al die fasiliteite vir 'n vreedsame en stil verblyf teen billike tariewe. Ons is naby winkelsentrums en restaurante geleë, in 'n veilige buurt.

Fasiliteite

Beveiligde parkering, Gratis parkering, Braai- / piekniekarea, Wi-Fi

Ligging & Omgewing

AANTREKLIKHEDE NABY
* Pick 'n Pay
* Game Shopping Centre
* Spur Restaurant
* Swartfontein Nature Reserve
* Vryburg Golf Course
* Verskeie klubs en kroë

Huisreëls

Inklok: 14:00
Uitklok: 09:00
Troeteldiere: Nie toegelaat

Kamers

Familie Kamer 4 Sleeper (Bad)

Familiekamer met dubbelbed en twee enkelbeddens. En-suite met Bad. Kamer het dstv, yskas en mikrogolf en Aircon

Dubbel x 1 Enkel x 2
Vanaf
R1,200

Familie Kamer 3 Sleeper (Stort)

Dubbelbed + enkelbed met en-suite badkamer met stort. Kamer het 'n aircon, dstv, yskas en mikrogolf.

Dubbel x 1 Enkel x 1
Vanaf
R1,200

Familie Kamer 3 Sleeper (Bad)

King size bed + enkelbed met en-suite badkamer met bad. Kamer het 'n aircon, dstv, yskas en mikrogolf.

King x 1 Enkel x 1
Vanaf
R1,000

Dubbel Kamer (Stort)

Dubbelkamer met 'n dubbelbed en en-suite badkamer. Kamer het 'n aircon, dstv, yskas en mikrogolf.

Dubbel x 1
Vanaf
R1,000

Twin Kamer (Stort)

Dubbelkamer met enkelbeddens en en-suite badkamer. Kamer het 'n aircon, dstv, yskas, mikrogolf en tee/koffie fasiliteite.

Enkel x 2
Vanaf
R1,000

Twin Kamer basies

Dubbelkamer met enkelbeddens en en-suite badkamer met bad. Kamer het 'n aircon, dstv, yskas, mikrogolf en tee/koffie fasiliteite.

Enkel x 2
Vanaf
R1,000

Ligging

Adres

50 McKenzie Street VRYBURG 8601

Kry Aanwysings → Vryburg Gids →

Aanwysings

BIRD GUESTHOUSE, 50 MACKENZIE STREET, VRYBURG
as jy VRYBURG vanaf die OOSTE binnekom is jy in MARKET STREET-draai regs by die TWEEDE ROBOT in MOFFAT STREET in, draai dan links by die TWEEDE STOPSTRAAT in McKenzie Street in, jy sal ons by nommer 50 aan die RH-kant vind.

Wanneer jy VRYBURG vanaf die

Volledige aanwysings →

Fasiliteite

WiFi Gratis parkering

Akkommodasie in Vryburg

Hierdie gratis inskrywing is laas geïndekseer op 13 Aug 2026 — eis dit en werk dit by.