Aanwysings na Marloth Wild Fig
Aanwysings
Vanuit Johannesburg ry op die N12 in die rigting van Emalahleni (Witbank) waar jy by die N4 sal aansluit. Ry reguit deur Mbombela (Nelspruit) in die rigting van Komatipoort / Maputu. Ongeveer 'n halfuur se ry nadat jy deur Malelane gery het, sal jy 'n linksafdraai na Marloth Park sien. Moenie hierdie afdraai neem nie aangesien dit jou op 'n grondpad sal sit nie, maar neem die 2de afdraai links na Marloth Park wat +/- 4.5 km na die 1ste bord is. Ry daarna +/- 8.5km tot by die hek van Marloth Park waar jy sal inteken vir 1538 Volstruisstraat. Vanaf die hek ry op Olifantsstraat vir ongeveer 4.5km tot by Field Security by Bush Shopping Centre vir sleutelafhaal. (-25.349525, 31.781197).
Draai daarna links en ry nog +/- 2.5 km op Olifantsstraat totdat jy die afdraai na Volstruisstraat sien, waarop jy regs sal draai. Ry die grondpad af vir +/- 800m waar jy die bord vir 1538 Volstruisstraat aan die regterkant sal sien. Draai regs die oprit in en parkeer onder die afdak met die bord "Studio" of "House" volgens jou bespreking. (GPS -25.350829, 31.758676)

Adres
1538 (4649) Volstruis Street
Marloth Park
1321
Marloth Park
GPS: -25.35082, 31.75869
Maak oop in Google Maps →