Holiday Stays

Skylink Holiday Accommodation

Selfsorg Cambridge · Eastern Cape
Property / Building
Facade or entrance
Mountain view
Mountain view
Room 2 — Communal lounge/ TV room
Room 2 — TV and multimedia
Room 2 — View (from property/room)
Room 2 — Bed
Room 2 — Patio
Room 2 — Natural landscape
Room 2 — Natural landscape
Room 2 — Bathroom
Room 2 — Bathroom
Room 2 — Natural landscape
Room 2 — Photo of the whole room
Room 2 — Decorative detail
Room 2 — Balcony/Terrace
Room 2 — Balcony/Terrace
Room 2 — Photo of the whole room
Room 2 — Seating area

Oor

GEEN BEURTKRAG, Lugversorgde ultra-moderne selfsorg een-slaapkamer-eenhede wat twee volwassenes huisves. Moderne upmarkte afwerkings met aparte private ingang en veilige parkering. Privaat! Volle DStv in die sitkamer & slaapkamer en WI-Fi.
Dit is die ideale plek om heeltemal te ontspan en tot rus te kom. Geniet!!

Akkommodasie

GEEN BEURTKRAG, Lugversorgde ultra-moderne selfsorg een-slaapkamer-eenhede wat twee volwassenes huisves. Moderne upmarkte afwerkings met aparte private ingang en veilige parkering. Privaat! Volle DStv in die sitkamer & slaapkamer en WI-Fi.
Dit is die ideale plek om heeltemal te ontspan en tot rus te kom. Geniet!!

Fasiliteite

Beveiligde parkering, Gratis parkering, Braai- / piekniekarea, Wi-Fi

Ligging & Omgewing

Baie rustige omgewing in Dorchester Heights met alle geriewe 'n klipgooi ver. Omring deur berge en 'n suiwelplaas is dit ideaal vir 'n lekker wandeling met asemrowende uitsigte. Lavender Blue restaurant asook die nuwe Pine Creek restaurant met kindertrein /jungle gym.

Huisreëls

Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Troeteldiere: Nie toegelaat

Kamers

Bells and Whistles

Ultramoderne eenheid met king ekstra-lengte bed. Groot oopplan-eenheid. Oopplan sitkamer en kombuis Onderdak braai-area baie privaat. Pragtige uitsigte oor melkplase. Onbetaalbaar!!

Queen x 1
Vanaf
R950

Kamer 11

Kamer 11 is 'n moderne en luukse kamer met onderdak parkering Dit is die ideale plek om heeltemal te ontspan en tot rus te kom. Lugversorg; vinnige internet ;Dstv; en al die ekstra's wat jy nodig het.

Queen x 1
Vanaf
R680

Sky Blue 1

Dit is 'n pragtige eenheid in 'n rustige area. Dit bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, volledige kombuis, sitkamer en buite braai-area.

King x 1
Vanaf
R899

Sky Blue 2

Dit is 'n lieflike eenheid met uitsig oor die tuin. Die eenheid het 'n oopplan slaapkamer, sitkamer en kitchenette-area met 'n private badkamer.

King x 1
Vanaf
R689

Sky Blue 3

Ultramoderne eenheid met king ekstra-lengte bed. Groot oopplan-eenheid. Oopplan sitkamer en kombuis

King x 1
Vanaf
R780

Ligging

Adres

11 Heathcliff Rd Dorchester Heights East London 5241

Kry Aanwysings → Cambridge Gids →

Aanwysings

Vanaf die Lughawe gaan Oos-Londen in, links in Oxford Street dan gaan heelpad op vir ongeveer 5KM verby Hemingways Casino aan die regterkant, af met die bergpas vir 1KM. Eerste straat na links - Heathcliff Rd, Dorchester Heights.

Volledige aanwysings →

Fasiliteite

WiFi Gratis parkering

Akkommodasie in Cambridge

Hierdie gratis inskrywing is laas geïndekseer op 13 Aug 2026 — eis dit en werk dit by.