Holiday Stays

Aanwysings na Skylink Holiday Accommodation

Aanwysings

Vanaf die Lughawe gaan Oos-Londen in, links in Oxford Street dan gaan heelpad op vir ongeveer 5KM verby Hemingways Casino aan die regterkant, af met die bergpas vir 1KM. Eerste straat na links - Heathcliff Rd, Dorchester Heights.

Adres

11 Heathcliff Rd
Dorchester Heights
East London
5241

Dorchester Heights, Cambridge

GPS: -32.95065, 27.89849

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Skylink Holiday Accommodation

Kaart