Holiday Stays

Sweni Lodge Mjejane Kruger

Gastehuis Hectorspruit · Mpumalanga
Swimming pool
Facade or entrance
Facade or entrance
Facade or entrance
Property / Building
Facade or entrance
Property / Building
Property / Building
Braai/BBQ facilities
Braai/BBQ facilities
Dining area
Property / Building
Property / Building
Lake view
Lake view
Natural landscape
Natural landscape
Decorative detail
Communal lounge/ TV room
Breakfast area

Oor

*Sweni Lodge is 'n pragtig ingerigte selfsorg 3-slaapkamer bos-gerigte lodge. Volledig lugversorgd met sonkrag-rugsteun, gasstoof en geiser wat minimale onderbrekings verseker. Oopplan kombuis met ontbytplek na die sitkamerarea en wat uitloop na 'n buite eet- en sitarea met uitsig oor die bosveld

*Goed uitgelê braai-area om koel aande onder die sterre te geniet. Die swembad en vermaakarea is 'n kort stap van die lodge af, asook 2 sonsondergangdekke. Die lodge het sy eie private wildkykvoertuig waarvoor wildritte met kundige gidse geboek kan word

Akkommodasie

Fasiliteite

Kroeg / Sitkamer, Gratis parkering, Braai- / piekniekarea, Wi-Fi, Toer- / besigtigingslessenaar

Ligging & Omgewing

*Gaste by Mjejane Game Reserve geniet die gebruik van 'n eksklusiewe private brug met direkte private toegang tot die Kruger National Park

Huisreëls

Inklok: 14:00
Uitklok: 09:00
Troeteldiere: Nie toegelaat

Kamers

Luukse Drie Slaapkamer lodge

Lodge het 3 slaapkamers, 1 en-suite met queen-bed, 2de slaapkamer het 'n dubbelbed met skuifdeur wat oopmaak na die bosveld, 3de slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het volle baddens en sto

Dubbel x 1 Queen x 1 Enkel x 2
Vanaf
R3,400

Ligging

Adres

River road Stand 91 Mjejane private game reserve Mjejane 1330

Kry Aanwysings → Hectorspruit Gids →

Aanwysings

Die ingang tot die Mjejane Game Reserve is geleë van die N4 Nelspruit, Malelane/Komatiport hoofpad af, ongeveer 3km na die dorpie Hectorspruit, aan die linkerkant op pad na Komatipoort.
Jou besonderhede sal by die hek geregistreer word.
Ry deur die natuurreservaat vir 3km (jy kan stap en bergfiets

Volledige aanwysings →

Fasiliteite

WiFi Gratis parkering

Akkommodasie in Hectorspruit

Hierdie gratis inskrywing is laas geïndekseer op 13 Aug 2026 — eis dit en werk dit by.