Aanwysings na Sweni Lodge Mjejane Kruger
Aanwysings
Die ingang tot die Mjejane Game Reserve is geleƫ van die N4 Nelspruit, Malelane/Komatiport hoofpad af, ongeveer 3km na die dorpie Hectorspruit, aan die linkerkant op pad na Komatipoort.
Jou besonderhede sal by die hek geregistreer word.
Ry deur die natuurreservaat vir 3km (jy kan stap en bergfiets ry in hierdie gedeelte van die reservaat), en gaan die Kruger/Mjejane Game reserve onder die spoorlynbrug in.
Gaan voort op die hoofgrondpad en volg die Erf 1 en River lodge-padborde.
Privaatvoertuie mag nie van die hoofpad af ry nie. Ry vir 7km deur die wildreservaat.
Gaan die Lodge-area in via die veerooster en volg die padborde na Stand 91.
Ry verby die hoof river lodge, ry op die paal-en-ketting toegangspad, verby die swembadarea aan die linkerkant, East en West Time share-eenhede, by die padverdeling hou links.
Stand 91 is die eerste grondoprit.

Adres
River road Stand 91
Mjejane private game reserve
Mjejane
1330
Mjejane Game Reserve, Hectorspruit
GPS: -25.44132, 31.70762
Maak oop in Google Maps →