Sunbird Lodge
Selfsorg akkommodasie bestaande uit twee woonstelle in Upper Hout Bay Valley met panoramiese uitsigte oor Tafelberg, die Twaalf Apostels en Orangekloof Natuurreservaat.