Madiolyn bied self-catering vakansieverblyfplek in Jeffreys Bay aan, die hele jaar beskikbaar. Buigsame tariewe sluit veilige en private parkeerruimte, DStv en 'n binnenshuise braaiarea in. Dit is op loopafstand van die hoofstrand, winkels en eetgeleenthede.