Lemoenkloof Farm
Selfsorgakkommodasie op 'n wynplaas net buite Klawer aan die N7. Vyf eenhede is geskik vir gesinne, paartjies en alleenreisigers, met berguitsigte en braaigeriewe.