Intaba Thulile
Selfsorgchalets op 'n 450-hektaar privaat wildplaas in die Magaliesburg-bergreeks, 80 km wes van Johannesburg. Wildbesigtiging, stap en berguitsigte. Akkommodasie slaap tot 4 per chalet.