Absolute Leisure Cottages
'n 3-ster selfsorg- en B&B-akkommodasie in Machadodorp, Mpumalanga, net buite die N4 Maputo-korridor. Twee en 'n halwe uur van Gauteng af en net meer as 'n uur van Nelspruit af.