Old Village Lodge
Old Village Lodge is 'n eksklusiewe landhuis in die hart van McGregor wat dateer van 1861. Hierdie erfenistuiste bied akkommodasie in drie ruim kamers in 'n tuin met 'n 11 meter swembad. Alle kamers kan eksklusief vir tot 6 gaste op self-catering basis geboek word.