TO Strand Beach Resort
TO Strand Beach Resort is 'n 3-ster vakansieoord wat akkommodasie bied in 62 selfsorg-chalets en 139 kampeerstaanplekke wat aan 'n skoon, veilige strand in Leisure Bay grens.