Copperpot Guest House
Copperpot Guest House is 'n gastehuis en selfsorgakkommodasie in Newton Park, Port Elizabeth, naby die N2-snelweg, wat sedert 2010 deur die eienaar bedryf word.