Troon Beach Cottage
Die Beach cottage is uitstekend geleë op die voorste ry, strandfront, en 'n mens stap net 'n paar minute na Grotto Beach, die beroemde Blue Flag-strand, asook Voelklip- en Cove-strande. Die beroemde klippad is ook reg voor die kothuis. Die see-uitsigte is skouspelagtig en 'n mens kan die walvisse vanaf jou patio/prime dophou,