Casta Diva Boutique Hotel
Casta Diva Boutique Hotel is 4-ster-akkommodasie op die tropiese noordelike hange van die Magaliesberg (Pretoria en omgewing), op byna twee hektaar tuin, beurtkragvry en ekogerig.