The Catwalk Lodge
Luukse gastehuisakkommodasie in Waterkloof, Pretoria-Oos, wat spa-dienste, 'n restourant op die perseel en 'n swembad bied. Veilige, rustige ligging ideaal vir besigheids- en ontspanningstoeriste.