Dolliwarie Guest House
Ontspanne luukse en-suite akkommodasie in Panorama, Kaapstad se veilige noordelike voorstad. 15 minute van die CBD, naby Blouberg Beach en Panorama Mediclinic, met maklike toegang tot die N1-snelweg. Swembad en WiFi.