Ons Dorpshuis Guest House in Rustenburg bied TGSA-gewaardeerde Four Star Gastehuis-akkommodasie en Three Star Selfvoorsienende akkommodasie vir sakereisigers, toeriste, skoolgroepe en langtermyngaste. Selfvoorsienende eenhede en huise is geleë ±7km vanaf die hoofgastehuis.