AARK Guest Lodge
Aark Guest Lodge is nou goedgekeur as 'n noodsaaklike diensverskaffer vir die volle inperkingsperiode. Ons is oop en alle gaste wat noodsaaklike dienste lewer, is welkom om by ons te bly. Aark Guest Lodge is 'n upmark 4-ster gastehuis / lodge en konferensieplek wat luukse akkommodasie bied vir sake- en ontspanningsreisigers. Die klem op gemak en diens verseker 'n onvergeetlike verblyf. Ons gastehuis in Vanderbijlpark vier ons 13de jaar met 12 000 tevrede gaste.