KaapsePracht
Moderne 4-ster selfsorg bed-en-ontbyt akkommodasie in Nederlandse besit in Somerset-Wes op die voetheuwels van die Helderberg, 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.