Summer Place on the Beach
Vier selfsorg-strandhuisies op Umzumbe se hoofswemstrand, ongeveer 90 km suid van Durban tussen Hiberdene en Port Shepstone. Bekroonde akkommodasie aan die Natalse Suidkus.