Famohof Stellenbosch
Vier luukse 2-slaapkamerwoonstelle in die hart van die Stellenbosch Wynlande, binne loopafstand van wynplase, restaurante, winkels en die Universiteit van Stellenbosch. Kaapstad-lughawe 30 minute ver.