Roosenwijn Boutique Guest House
Vierster akkommodasie in ’n gerestoureerde Victoriaanse huis uit 1904, vyf minute se stap van Stellenbosch se middedorp, museums, galerye en die Botaniese Tuine af.