Strand Pavilion
Strand Pavilion is 'n Gold Crown-tyddeel vakansieoord aan die Valsbaai-kuslyn, die enigste Suid-Afrikaanse oord wat direk op die strand gebou is, met eenhede wat 25 meter oor die golwe uitsteek.